Skaduwee Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid Afrika tien jaar tevore onder n wolk verlaat het Nou is hy geskei en middeljarig verstrengel in n vervelige werk en n sukkelen

  • Title: Skaduwee
  • Author: Carel van der Merwe
  • ISBN: 9781415201800
  • Page: 166
  • Format: Paperback
  • Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid Afrika tien jaar tevore onder n wolk verlaat het Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in n vervelige werk en n sukkelende verhouding.Hy aanvaar dus geredelik n maklike of so dink hy opdrag van n ryk Londense finansier wat hom na Suid Afrika terugneem Maar die land het verander, en dPaul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid Afrika tien jaar tevore onder n wolk verlaat het Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in n vervelige werk en n sukkelende verhouding.Hy aanvaar dus geredelik n maklike of so dink hy opdrag van n ryk Londense finansier wat hom na Suid Afrika terugneem Maar die land het verander, en die terrein is verraderlik.Skielik moet Paul nie net met die skaduwees van sy eie lewe veg nie, maar ook met die versteekte magte wat Suid Afrika beheer.

    • READ BOOK ✓ Skaduwee - by Carel van der Merwe
      166 Carel van der Merwe
    • thumbnail Title: READ BOOK ✓ Skaduwee - by Carel van der Merwe
      Posted by:Carel van der Merwe
      Published :2019-01-27T03:54:28+00:00

    About "Carel van der Merwe"

    1. Carel van der Merwe

      Carel van der Merwe Is a well-known author, some of his books are a fascination for readers like in the Skaduwee book, this is one of the most wanted Carel van der Merwe author readers around the world.

    313 thoughts on “Skaduwee”


    1. Goed begin, maar so halfpad deur het ek belangstelling begin verloor die arme Paul du Toit se gewroeg het net t veel vir my begin word Gelukkig het ek aanhou lees want die verhaal het n interessante wending geneem en met nogal n bang ge indig Dis baie jammer dat die redigering van die teks so swak is want ek was naderhand so ge rriteerd daarmee dat ek begin foute tel het ichokengtitik

      titikchokengv om die verloop van die verhaal te geniet Nee, regtig, Umuzi, betaal tog iemand om die manuskrip [...]


    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *